Tuesday 15 May 2012

Skryf nou jou charity in

Luisteraars, nou is dit júlle beurt!
-     Kies ‘n liefdadigheid wat kinders in nood help
-     Sit koppe bymekaar vir ‘n eie projek waarmee jy dáárdie liefdadigheidsorganisasie kan ondersteun/se arms kan versterk
-     Gaan registreer (a) die liefdadigheidsorganisasie en (b) jou projek by www.doubleupsa.co.za
-     Rol jou projek tydens Junie/Julie uit
-     Skryf jou projek met die uitslae voor 31 Julie in
-     Beste 3 projekte word gekies
-     Luisteraars sal vir wen-projek stem en wenner se prysgeld gaan aan die liefdadigheidsorganisasie wat jy ondersteun

1 comment:

Anonymous said...

Wat 'n wonderlike projek en sommer geleentheid vir besighede om te wys dat hulle om gee en terug te gee. Ek hoop daar is sommer tonne inskrywings.